![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-289-150x150.png)
Twee akademici aan die Universiteit van Botswana sê Suid-Afrika behoort Botswana se voorbeeld te volg en wildstropers voor die voet dood te skiet.
’n Regsgeleerde, Goemeone Mogomotsi, en ‘n navorsingspesialis, Patricia Madigele, skryf in die wetenskaplike artikel die groen militarisering van natuurbewaring in Botswana en die beginsel van skiet om dood te skiet, het stropery in die land tot feitlik nul laat daal.
Netwerk24 sê die akademici wys ook daarop dat Suid-Afrika ’n brandpunt vir stropery is en die gevaar loop om teen 2020 al sy olifante en renosters te verloor.
The post “SA moet wildstropers dood skiet” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.