Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Verkeersontwrigtings in Jhb-middestad

$
0
0
Verkeersontwrigtings in Jhb-middestad

Erge verkeersontwrigtings kom in die middestad van Johannesburg voor met minibus-taxi’s wat strate versper.

Taxibestuurders eis ‘n vergadering met die Gautengse LUR vir vervoer, Ismail Vadi, oor ‘n geskil oor roetes.

Lede van die polisie en die Johannesburgse metropolisie is op die toneel.

Volgens ‘n woordvoerder van die metropolisie, Edna Mamonyane, is minstens ses strate tydelik gesluit.

The post Verkeersontwrigtings in Jhb-middestad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!