Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Regering het plig om misdaad uit te roei”

$
0
0
"Regering het plig om misdaad uit te roei"

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het na aanleiding van Donderdag se uitspraak deur die Internasionale Strafhof gesê die regering het ‘n morele- en regsverpligting om misdaad teen die mensdom oor die wêreld te help uitroei.

Die Strafhof het bevind dat Suid-Afrika die Statuut van Rome oortree het deur nie gehoor te gee aan ‘n versoek om die Soedanese president, Omar al-Basjir, in hegtenis te neem nie.

Die Menseregtekommissie het daarop gewys dat die Parlement die Statuut van Rome in 2002 bekragtig het en gesê dit was bindend en moet toegepas word.

The post “Regering het plig om misdaad uit te roei” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!