Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

10 bendelede in Bfn-hof

$
0
0

Tien vermeende bendelede sal na verwagting vandag in die Bloemfontein- landdroshof verskyn op aanklagte van moord, poging tot moord en aanranding met die opset om ernstig te beseer.

Die Vrystaatse polisiewoordvoerder, kolonel Thandi Mbambo, sê twee lede van die 10 Bataljon Born to Kill-bende is gister in die vroeë oggendure in hegtenis nadat die ander agt Donderdagoggend aangekeer is.

Hulle het na bewering verlede Sondag twee Maroma-bendelede vermoor en nog een aangerand.

The post 10 bendelede in Bfn-hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!