![Krieket-afrigter se ma sterf](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-280-150x150.png)
Krieket Suid-Afrika het sy meegevoel betuig met die familie van die nasionale krieket-afrigter, Russell Domingo, nadat sy ma, Sandra, laat gisteraand oorlede is.
Sy was verlede maand in ’n motorongeluk in Port Elizabeth betrokke en Domingo het ná die ongeluk uit Engeland na Suid-Afrika teruggekeer.
Hy het hom sedertdien weer by die span aangesluit vir die eerste toets
teen Engeland, en oornag na Suid-Afrika teruggekeer.
The post Krieket-afrigter se ma sterf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.