President van FIFA in Joburg vir beraad
Die president van Fifa, Gianni Infantino, het in Suid-Afrika aangekom vir `n beraad in die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se hoofkwartier in Johannesburg. Al 54 Afrika-lidlande is na die uitvoerende...
View ArticleOorstromings: N12 in Noordwes weer oop
Minstens drie mense is in die week se oorstromings in Noordwes dood. Die premier, Supra Mahumapelo, sê in ‘n verklaring ’n laerskoolseun het verdrink toe hy ’n stroom in Leporung, naby die dorp...
View Article3 vas vir die besit van R2,5 mil. se perlemoen
Drie mans is in Parow in die Wes-Kaap in hegtenis geneem vir die onwettige besit van perlemoen ter waarde van sowat R2,5 miljoen. Die polisie se sersant Noloyiso Rwexana sê dit het gevolg nadat...
View ArticleOptog oor beurtkrag by Msukaligwa-munisipaliteit
Inwoners en sakelui van Ermelo in Mpumalanga gaan vanoggend voort met ’n optog en massavergadering by die Msukaligwa-munisipaliteit oor beurtkrag weens die munisipaliteit se Eskomskuld van sowat R139...
View Article‘Afrikaner-organisasies is nodig om Afrikanerbelange te beskerm’
Volgens ‘n meningsopname meen Afrikaners hulle het genoeg gedoen om versoening in Suid-Afrika te bewerkstellig. 70% van Afrikaners wat aan ’n opname van die FAK se NP van Wyk Louw-sentrum vir...
View ArticleMolefe is as ANC-parlementslid beëdig
Die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, is volgens berigte vanoggend as ANC-parlementslid beëdig. Twee bronne by die parlement het aan News24 bevestig dat Molefe vanoggend in die...
View Article2 kampusse van DUT gesluit weens studentebetogings
Twee kampusse van die Durban Universiteit van Tegnologie het sy deure tot Maandag gesluit weens gewelddadige studentebetogings. Studente het gisteroggend buitebande aan die brand gesteek en klippe...
View ArticleMan (75) doodgeskiet, nikkel gesteel deur 15 mans
‘n Bende van sowat 15 mans het ‘n 75-jarige man doodgeskiet en nikkel ter waarde van meer as ‘n miljoen rand gebuit tydens ‘n rooftog by ‘n onderneming in Wadeville aan die Oos-Rand. Die polisie se...
View ArticleVaaldam, Bloemhofdam loop vol
Die departement van Water en Sanitasie het gemeenskappe onderkant die Vaaldam en die Bloemhofdam gewaarsku teen moontlike vloede. Die departement sê volgens projeksies sal die Bloemhofdam môre sy 100%...
View ArticleNigerië: Betogers eis dat SA burgers moet land verlaat
Betogers in Nigerië het gister geëis dat Suid-Afrikaanse burgers en besighede die land moet verlaat. Die hoofkantoor van MTN in die hoofstad, Abuja, is vroeër gevandaliseer uit weerwraak vir geweld...
View Article“Molefe as parlementslid wys lojaliste van Zuma kry hoë poste”
Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Groenewald, sê die aanstelling van Brian Molefe as parlementslid wys dat die faksie van president Jacob Zuma alles in sy vermoë sal doen — selfs ten koste...
View Article“Alles moet gedoen word om ekonomie in sterk groeifase te kry”
Die president van die landbou-organisasie, TLU SA, Louis Meintjes, sê die grootste enkele probleem met die begroting is dat politieke doelwitte voorrang geniet en nie werklike ekonomiese doelwitte nie....
View ArticleUV kry interdik teen betogers
Die Universiteit van die Vrystaat het ’n dringende interdik teen betogers op sy kampusse gekry. Netwerk24 berig dat studente ontevrede is omdat klasse voortgaan, al is die registrasieproses nog nie...
View ArticleBoere red bus vol skoolkinders van vloedwater
Die voorsitter van die Vryheidsfront Plus, Anton Alberts, sê Dinsdag se voorval naby Parys in die Vrystaat toe boere in lewensgevaar sowat 30 skoolkinders van ʼn moontlike waterdood uit ʼn bus gered het,...
View ArticleJoernalis ondervra oor uitlek van Absa-verslag
Die polisie het `n joernalis van die Mail & Guardian, Philip de Wet, ondervra oor die uitlek van die voorlopige Absa-verslag nadat die Openbare Beskermer ‘n klag ingedien het. Volgens die koerant...
View ArticleWessels praat oor Hansie in oorsese koerant
Die voormalige Protea-krieketkaptein, Kepler Wessels, slaan vure dood oor ‘n onderhoud met ‘n oorsese koerant waarin hy glo gesê het hy was in 1994 agterdogtig oor Hansie Cronjé se betrokkenheid by...
View ArticleANC-vroueliga kritiseer Gordhan se begrotingstoespraak
Die ANC se Vroueliga het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, se begrotingstoespraak skerp gekritiseer en gesê dit is onversoenbaar met die President se Staatsrede. Die Liga trek laer om die...
View ArticleSkade by Braam Fischer – werkers ontevrede oor oortyd
Ontevrede vullisverwyderingspersoneel van die Mangaung Metro-munisipaliteit het vanoggend glo chaos by die Braam Fischer-gebou in Bloemfontein veroorsaak. Rosestad Nuus het verneem dat die werkers glo...
View ArticleMbethe: Geen debat oor plaasmoorde
Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbethe, sê die vlaag plaasaanvalle in die land die afgelope maand regverdig nie ‘n debat daaroor in die parlement nie. Daar was effektiewelik ‘n...
View ArticleSkade aangerig by Braam Fischergebou
Skade is Vrydagoggend deur personeel van die Mangaung Metro-munisipaliteit in die Braam Fischergebou aangerig. Die werkers is glo ontevrede omdat hulle oortyd nie betaal is nie Rosestad Nuus het...
View Article