Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘Afrikaner-organisasies is nodig om Afrikanerbelange te beskerm’

$
0
0
'Afrikaner-organisasies is nodig om Afrikanerbelange te beskerm'

Volgens ‘n meningsopname meen Afrikaners hulle het genoeg gedoen om versoening in Suid-Afrika te bewerkstellig.

70% van Afrikaners wat aan ’n opname van die FAK se NP van Wyk Louw-sentrum vir gemeenskapstudies deelgeneem het, is dié mening toegedaan, terwyl 93% dink die ANC dwing sy vertolking van die geskiedenis op Afrikaners af.

Meer as 90% meen ook Afrikaner-organisasies is nodig om Afrikanerbelange te beskerm.

The post ‘Afrikaner-organisasies is nodig om Afrikanerbelange te beskerm’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!