Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC-vroueliga kritiseer Gordhan se begrotingstoespraak

$
0
0
ANC-vroueliga kritiseer Gordhan se begrotingstoespraak

Die ANC se Vroueliga het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, se begrotingstoespraak skerp gekritiseer en gesê dit is onversoenbaar met die President se Staatsrede.

Die Liga trek laer om die President, wat die voormalige baas van Eskom, Brian Molefe, as ‘n ANC LP ingebring het.

Kritici sê Molefe word voorberei sodat hy later die Finansportefeulje kan oorneem.

Die Liga het Gordhan daarvan beskuldig dat hy banke wat by randverskansing betrokke is, sag hanteer.

‘n Woordvoerder, Meokgo Matuba, sê indien die verwarring na ander staatsdepartemente deursuur, sal dit neerkom op sabotasie van President Jacob Zuma se planne vir radikale sosio-ekonomiese transformasie.

The post ANC-vroueliga kritiseer Gordhan se begrotingstoespraak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!