Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Man (75) doodgeskiet, nikkel gesteel deur 15 mans

$
0
0
Man (75) doodgeskiet, nikkel gesteel deur 15 mans

‘n Bende van sowat 15 mans het ‘n 75-jarige man doodgeskiet en nikkel ter waarde van meer as ‘n miljoen rand gebuit tydens ‘n rooftog by ‘n onderneming in Wadeville aan die Oos-Rand.

Die polisie se kaptein Mavela Masondo sê die waarde van die gesteelde nikkel is aanvanklik op meer as R6 miljoen geskat, maar volgens die maatskappy is dit ongeveer ‘n miljoen rand.

Die rowers het ook met rekenaars, selfone en juweliersware wat aan werknemers behoort het, weggekom.

Die onderneming se geslote-baan-televisiekameras is ‘n ruk gelede tydens ‘n inbraak beskadig.

The post Man (75) doodgeskiet, nikkel gesteel deur 15 mans appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!