Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vaaldam, Bloemhofdam loop vol

$
0
0
Vaaldam, Bloemhofdam loop vol

Die departement van Water en Sanitasie het gemeenskappe onderkant die Vaaldam en die Bloemhofdam gewaarsku teen moontlike vloede.

Die departement sê volgens projeksies sal die Bloemhofdam môre sy 100% kapasiteit bereik en sal agt sluise oopgedraai word.

By die Vaaldam – wat binne ‘n dag met 10% gestyg het en gister meer as 80% vol was – sal twee sluise na verwagting Sondag oopgedraai word.

Die departement het oewerbewoners onderkant albei damme versoek om weens moontlike vloede so gou as moontlik na gebiede buite die vloedsones te verskuif.

The post Vaaldam, Bloemhofdam loop vol appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!