Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Komitee gaan 14 parlementslede ondersoek

Die parlement se gesamentlike komitee oor etiek en ledebelange sê hulle gaan veertien parlementslede ondersoek wat nagelaat het om hulle belange te verklaar. Die LP’s is sewe dae tyd gegee om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beplande protesoptog teen immigrante veroordeel

Die instituut vir geregtigheid en versoening het Vrydag se beplande protesoptog teen immigrante, asook die onlangse voorvalle van xenophobia -of vreemdelingehaat- in swart woonbuurtes in en om Pretoria...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motoriste gered van vloedwater

Nooddienswerkers in verskeie dele van die land het hulle hande vol om motoriste te hulp te snel wat weens oorstroomde paaie en brue gestrand is. Op Vanderbijlpark moes reddingswerkers ‘n waterponie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VSA: San Jose is onder water

‘n Woonbuurt in die Kaliforniese stad San Jose is onder water nadat ‘n spruit sy walle oorstroom het. Dosyne inwoners van die voorstad en hulle troeteldiere moes per boot in veiligheid gebring word....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Onttrekking van Strafhof was ongrondwetlik”

Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis dat die Suid-Afrikaanse regering se besluit om hom aan die Internasionale Strafhof te onttrek, ongrondwetlik en ongeldig was. Regter Phineas Mojapelo het beslis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saak van kernkragooreenkoms word hervat

Die saak waar Earthlife Africa en die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe-omgewingsinstituut die wettigheid van ’n ooreenkoms betwis wat die minister van energie, Tina Joemat-Pettersson, namens die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 vas vir plundering van buitelanders se spazawinkels

Drie mense sal vandag in die landdroshof op Atteridgeville, wes van Pretoria, verskyn in verband met die plundering van buitelanders se spazawinkels in swart woonbuurtes in die Groter Pretoria gebied....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Gordhan moet op staatsuitgawes fokus’– DA

Die Demokratiese Alliansie het ‘n beroep op die minister van finansies, Pravin Gordhan gedoen om eerder te fokus op die beperking van staatsuitgawes as op belastingverhogings wanneer hy vanmiddag sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man sterf in haai-aanval

‘n 26-jarige man is gister dood na hy deur ‘n haai gebyt is terwyl hy besig was om branderplank by Reunion eiland in die Indiese Oseaan te ry. Die man, ‘n voormalige haai-wag, het doodgebloei nadat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

RIANA NEL in Bloem [10 Maart]

http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/Rosestad-100.6-Nuus-Riana-Nel-Engo-Pellissier-NG-Kerk.mp4 Dis reg, in samewerking met Engo, is Riana en haar volle orkes in Bloemfontein op 10 Maart by die NG...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 22 Feb 2017

POSTE EN BETREKKINGS Ek is op soek na iemand wt n yskas se gas kan hervul. Kontak Antoinette 0833115222 Kroegdame/Kelnerinne Lions Lair Restaurant Bains Game Lodge CV kan ingehandig word by Lions Lair...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe belastingkerf in Gordhan se begrotingsrede

Belastingverligting was maar skraps in die minister van finansies, Pravin Gordhan se begrotingsrede gister. ’n Nuwe belastingkerf van 45% is ingestel vir individue met ’n belasbare inkomste van meer as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA se onttrekking aan Strafhof: Uitspraak verwelkom

Die DA het die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak verwelkom dat die regering se onttrekking aan die Internasionale Strafhof irrasioneel, gebrekkig en ongrondwetlik was. Die voorsitter van die DA se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FW de Klerk-stigting vereer Wayde en sy afrigter

Die FW de Klerk-Stigting se Welwillendheidstoekenning is gisteraand aan die 400 meter wêreldkampioen en Olimpiese gouemedaljewenner, Wayde van Niekerk en sy afrigter, Ans Botha oorhandig. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Zuma se salaris moet tot R1 verminder word”

Die president se salaris kan oor die volgende drie jaar tot R3,9 miljoen toeneem, maar LP’s, regters, premiers en burgemeesters het in die huidige boekjaar geen verhogings ontvang nie. Netwerk24 berig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vaaldam se watervlak styg

Ná die goeie reën die afgelope paar dae, was die Vaaldam gistermiddag reeds 75,3% vol nadat dit binne ‘n paar uur met sowat 4% gestyg het. Volgens die hoofdirekteur van infrastruktuur by die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 werkers verdrink in vloedwater

Vier werknemers van ‘n plaas, sowat 80 kilometer van die Augrabies-waterval, het verdrink toe hul ná swaar reën deur vloedwater van die Oranjerivier meegesleur is. ‘n Polisiewoordvoerder, kaptein...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog oorstromings en ‘n hittegolf word voorspel

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gisteraand gewaarsku dat wydverspreide reën vandag tot nog oorstromings plek-plek in Mpumalanga, Limpopo, Gauteng en die oostelike dele van Noordwes kan lei. ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ace se toespraak is herhaling van vorige planne’

Die Vryheidsfront Plus sê die Vrystaatse premier, Ace Magashule, probeer inwoners ’n rat voor die oë draai deur mooipraatjies van werkskepping, infrastruktuur-ontwikkeling en misdaadbekamping in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paaie in Noordwes gesluit weens oorstromings

Talle paaie in Noordwes is nog weens oorstromings gesluit, onder meer die R507-pad tussen Ottosdal en Delareyville en die N12 tussen Klerksdorp en Wolmaranstad. Die swaar reën gaan na verwagting in...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live