Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

3 vas vir plundering van buitelanders se spazawinkels

$
0
0
3 vas vir plundering van buitelanders se spazawinkels

Drie mense sal vandag in die landdroshof op Atteridgeville, wes van Pretoria, verskyn in verband met die plundering van buitelanders se spazawinkels in swart woonbuurtes in die Groter Pretoria gebied.

Winkels van veral Nigeriërs op Kalafong, wes van Pretoria, het die naweek deurgeloop nadat inwoners gekla het dat die buitelanders se woonplekke en winkels vir dwelmhandel en prostitusie gebruik word.

In Mamelodi, oos van Pretoria, moes buitelanders ook inderhaas padgee nadat hulle winkels deur ontstoke inwoners aangeval en geplunder is.

The post 3 vas vir plundering van buitelanders se spazawinkels appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!