Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Saak van kernkragooreenkoms word hervat

$
0
0
Saak van kernkragooreenkoms word hervat

Die saak waar Earthlife Africa en die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe-omgewingsinstituut die wettigheid van ’n ooreenkoms betwis wat die minister van energie, Tina Joemat-Pettersson, namens die Suid-Afrikaanse regering met die Russe onderteken het, word vandag in die hooggeregshof in Kaapstad hervat.

Indien hierdie aankoop van kernkragaanlegte voortgaan sal dit Suid-Afrika meer as die grootte van die totale nasionale begroting, uit die sak jaag.

Die twee organisasies gaan die hof vra om dié omstrede kernkragooreenkoms tussen Suid-Afrika en Rusland onwettig en ongrondwetlik te verklaar.

The post Saak van kernkragooreenkoms word hervat appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!