Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Zuma se salaris moet tot R1 verminder word”

$
0
0
"Zuma se salaris moet tot R1 verminder word"

Die president se salaris kan oor die volgende drie jaar tot R3,9 miljoen
toeneem, maar LP’s, regters, premiers en burgemeesters het in die huidige boekjaar geen verhogings ontvang nie.

Netwerk24 berig dit beteken dat belastingbetalers meer as R100 miljoen sal bespaar.

Pres. Jacob Zuma se salaris is tans nagenoeg R2,9 miljoen per jaar, maar die tesourie se ramings vir nasionale besteding oor die volgende drie boekjare wys die president se salaris kan van R3,4 miljoen in die komende boekjaar tot net onder R4 miljoen toeneem teen die boekjaar 2019-’20.

Opposisiepartye soos die VF Plus het in die lig van die Nkandla-sage gesê Zuma verdien nie die salaris wat hy kry nie en dat dit eerder tot R1 verminder moet word.

The post “Zuma se salaris moet tot R1 verminder word” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!