Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nuwe belastingkerf in Gordhan se begrotingsrede

$
0
0
Nuwe belastingkerf in Gordhan se begrotingsrede

Belastingverligting was maar skraps in die minister van finansies, Pravin
Gordhan se begrotingsrede gister.

’n Nuwe belastingkerf van 45% is ingestel vir individue met ’n belasbare inkomste van meer as R1,5 miljoen per jaar.

Nuwe belastingkerf in Gordhan se begrotingsrede

Foto: Netwerk24

Die terughoudingsbelasting op dividende word ook van 15% tot 20% verhoog.

Aksynsbelasting op alkohol en tabak sal ook met tussen 6% en 10% styg.

Sowel die belastingkerwe as die primêre, sekondêre en tersiêre kortings is met slegs 1% verhoog.

BTW is onveranderd op 14% gelaat, terwyl maatskappye se belastingkoers onveranderd bly op 28%.

Pensioentoelaes word van 1 Maart af met R90 per maand verhoog.

 

Die uitvoerende hoof van Agri SA, Omri van Zyl, sê intussen dit is teleurstellend dat gister se begroting nie meer op die beskerming van die landbousektor gefokus het nie.

Hy sê kommersiële landbou moet een van die prioriteite wees om werk te skep en die ekonomie te laat groei.

Van Zyl sê kommersiële boere het verlede jaar byna geen ondersteuning van die staat gekry nie en van die R2,5 miljard wat vir droogtehulp begroot was, het hulle min gesien.

The post Nuwe belastingkerf in Gordhan se begrotingsrede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!