POSTE EN BETREKKINGS
Ek is op soek na iemand wt n yskas se gas kan hervul. Kontak Antoinette 0833115222
Kroegdame/Kelnerinne
Lions Lair Restaurant
Bains Game Lodge
CV kan ingehandig word by Lions Lair
Byvoorbaat dank. Gert Konig 0796959092
MELINDA IS DRINGEND OP SOEK NA N BETRKKING.
HET VERPLEEGING GESLAAG, KAN WINKEL BESTUUR
SOOS VERKOPE EN AANKOPE, OF ‘n ADMIN POS WERK. MELINDA 071 995 8007
______________________________________________________________________________________
VERKOPE
Ek het ‘n voetspa wat nog 100% werk
Dit was baie min gebruik gewees, seker nie 10 keer nie. Ek vra net R100 daarvoor. Koos (met die twee ore) by 082 787 6901
Lenovo Yoga Tablet 2 met Windows. So goed soos nuut. Nog onder aankoop waarborg. R3000.00 . Kontak Johan by 0836399519.
Defy 20 lt mikrogolf nuut. Te ruil vir kontant R 650 of naaste aanbod. 0739115861
2 29L Defy mikrogolfoond vir onderdele (skynbaar geringe fout) R300 Drie handgebreide serpe R55 elk. Skakel 071 044 1968
Egte leer motorfiets baadjie soos nuut R850 skakel 0720272183
Sak vol dames klere no 32-34 en skoene no 5-6 slegs R150. Groot sak vol dames klere slegs R100. Lamp skerms 4 stainless steel modern was R500 elk R500 vir almal. 0824108886
Twee porselein poppe teen R200. Skakel 082 9664 094
4 gordyne 2 groen en 2 pienk in n goeie toestand vir R400, 7 mooi dames bloese. No 34 en 36 teen. R50 per bloes asook 10 wit dames langbroeke so te se nog nuut teen. R50 per broek kontak no 0828421681
Te koop: Defy Thermofan vierplaatstoof R500, twee stelle sitkamerstelle R500 elk asook TV kas vir R250. Skakel Antoinette 082 483 8524
Skoene R300 per paar Cats, 2. Elvis Presley album plate. R500 elk. Kobus 0823815749
WATER VERKOELER PUIK R250 SKAKEL 072 659 2l75
____________________________________________________________________________________
OPSOEKE
OP SOEK NA:
‘n Rolstoel vir bejaarde man om binnenshuis te gebruik. Hy kan glad nie self loop nie en is permanent in stoel om te beweeg.
As iemand dus so stoel het wat in hul pad staan, asook ‘n Sleepstang (tow bar) met die sleepbal, vir ‘n 2012 VW Passat of Jetta.
(Die sleepstang pas op albei voertuie want monteringpunte verskil nie van mekaar nie)
Kontak asseblief vir Wanda op 072 605 2302
Ek vra al die bejaarde dames om my te help met my soektog, ek is opsoek na die ou soort Kenwood menger masjien se ekstra toebehore wat ‘n mens los te koop gekry het soos bv die vleismeuler, room maker, wors stopper, ens om te koop. Dan is ek ook opsoek na ‘n klein voëltjie hok. Skakel Alecia 0647553772
Ek is opsoek na die volgende:
PAPEGAAI HOK VIR “N AFRICAN GREY – Skakel Debbie by (0833878405)
Op soek na ‘n goeie tweedehandse klavier – verkieslik ‘n Yamaha. Skakel Bertus by 0727901343
Bejaardes wat hulp middels soos rolstoel, loop rame, krukke ens benodig kontak Sharon 0827728297.
Koop en verkoop Afd 3 soek na Kitchen devil groente messe Gerhard 0824316885
Soektogte, Ek Danie is opsoek na n Punte condensor of in Engels noem hulle dit Styter dis vir n SCHOOTER hulle kan my skakel by die nr. 0606515135 Dankie
Opsoek na staal hondhokke (kenels) moet vir groot hond bedoel wees en is ook opsoek na devilsfork pannele ook die mense kan my skakel op die nommer 081 729 2114
The post Koop en Verkoop – 22 Feb 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.