Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

RIANA NEL in Bloem [10 Maart]

$
0
0
Rosestad 100.6 Riana Nel

Dis reg, in samewerking met Engo, is Riana en haar volle orkes in Bloemfontein op 10 Maart by die NG Kerk Pellissier se ouditorium met die ‘n Boodskap van Hoop.

Soos altyd kan jy iets positief kom ervaar met Riana.

Kaartjies is beskikbaar teen R 100 by die NG Kerk Pellissier se kerkkantoor, City Living Boutique Hotel en Engo se provinsiale kantoor in Van Heerdenweg, of skakel 051 407 7822

Like ook Engo se Facebookblad en bly op hoogte van Riana Nel, in Bloemfontein, 10 Maart by die NG Kerk Pellissier, aangebied deur Engo.

Rosestad 100.6 Nuus Riana Nel Band Engo Pellissier NG Kerk 10 Maart

Riana en haar band

The post RIANA NEL in Bloem [10 Maart] appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!