Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Oorstromings: N12 in Noordwes weer oop

$
0
0
Oorstromings: N12 in Noordwes weer oop

Minstens drie mense is in die week se oorstromings in Noordwes dood.

Die premier, Supra Mahumapelo, sê in ‘n verklaring ’n laerskoolseun het verdrink toe hy ’n stroom in Leporung, naby die dorp Makgobistad, probeer oorsteek het, en twee mense is in Phokeng dood toe hul motor deur vloedwater meegesleur is.

Intussen is die N12 by Wolmaransstad in Noordwes weer oopgestel nadat kontrakteurs sedert gisteroggend onverpoos gewerk het om die pad te herstel ná swaar reën en vloede in die omgewing.

Dié dorp, waar sowat 200 millimeter reën binne twee dae uitgesak het, is een van verskeie dorpe in die oostelike dele van die provinsie waar fratsvloede die afgelope week voorgekom het.

Huise en sake-ondernemings het ook erg deurgeloop.

The post Oorstromings: N12 in Noordwes weer oop appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!