Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Alles moet gedoen word om ekonomie in sterk groeifase te kry”

$
0
0
"Alles moet gedoen word om ekonomie in sterk groeifase te kry"

Die president van die landbou-organisasie, TLU SA, Louis Meintjes, sê die grootste enkele probleem met die begroting is dat politieke doelwitte voorrang geniet en nie werklike ekonomiese doelwitte nie.

Hy sê in ‘n verklaring vir werklike ekonomiese groei, moet die begroting geskoei wees op private eiendomsreg, die vryemark en algemene gesonde ekonomiese beginsels.

Meintjes sê alles moontlik moet gedoen word om die ekonomie in ‘n sterk groeifase te kry want dan word die kapasiteit geskep om armoede en werkloosheid te kan aanspreek.

The post “Alles moet gedoen word om ekonomie in sterk groeifase te kry” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!