Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

PENNY SPARROW SE AANSOEK VAN DIE HAND GEWYS

Die eiendomsagent, Penny Sparrow – wat rassistiese uitlatings op Facebook gemaak het — se aansoek om verlof tot appèl teen die gelykheidshof se uitspraak oor haar rassistiese Facebook-inskrywing is van...

View Article


EKWATORIAAL-GUINEE SE PRESIDENT WORD ONDERSOEK

Vervolgers in Switserland het beslag gelê op elf luukse voertuie van die vise-president van Ekwatoriaal-Guinee wat vir korrupsie ondersoek word. Teodorin Obiang Nguema – die seun van die president van...

View Article


Koop en Verkoop – 04 Nov 2016

POSTE EN BETREKKINGS Anna soek asb werk vir hele week uit of inslaap. Kontak asb 072 502 4294 Opsoek na n betrekking: Ek is n dame : Algemene kantoor werk, Rekenaarvaardig met n sterk persoonlikheid,...

View Article

BAIE GOEIE REëN OP PAD

Die lang verwagte behoorlike reëns in die dorre Vrystaat het begin uitsak en voorspellings dui daarop dat dit nie gou die wyk gaan neem nie. Volgens die Bloemfonteinse weerkantoor gaan daar oor die...

View Article

SAUK: “DIE ONDERSOEK IS BLOOT ‘N FORMALITEIT”

Die oorblywende lede van die SAUK-raad sê die parlement se portefeuljekomitee op kommunikasie het reeds besluit om die raad te ontbind en dat die ondersoek wat vroeër ingestel sou word, nou bloot ‘n...

View Article


WAG DOODGESTEEK: KOLLEGA IN HEGTENIS GENEEM

’n Veiligheidswag is in hegtenis geneem nadat sy kollega op Despatch in die Oos-Kaap met ‘n mes doodgesteek is. Die polisie sê twee wagte was in ‘n woordewisseling op ‘n terrein in Dalesview betrokke....

View Article

BUBLé SE SEUN (3) MET KANKER GEDIAGNOSEER

Die Kanadese jazzsanger Michael Bublé het gister die hartseer nuus met sy aanhangers op Facebook gedeel dat sy driejarige seun met kanker gediagnoseer is. Dis nie bekend watter tipe kanker hy onder...

View Article

MATRIEKVRAESTEL OP GIYANI UITGELEK

Daar word vermoed dat ’n sindikaat, wat daarop uit is om geld uit leerlinge te maak, ’n matriekvraestel uitgelek het. Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sê die tweede wiskundevraestel...

View Article


VISTREILER IN KAAPSTAD-HAWE BRAND STEEDS

Die vyf brandbestryders wat ’n brand op ’n vistreiler in die hawe in Kaapstad probeer blus, moes vanoggend ontruim word maar is ongedeerd nadat die vaartuig begin kantel het en besig is om water in te...

View Article


“KORRUPSIE MOET DADELIK AANGEPAK WORD”– RAMAPHOSA

Adjunk-president Cyril Ramaphosa het gewaarsku dat korrupsie in regeringsgeledere dadelik aangepak moet word om te keer dat dit verder versprei. Hy het die Limpopo ekonomiese beraad in Pietersburg/...

View Article

4 DOOD IN MOTORONGELUK

Vier mense, onder wie ‘n kind, is dood toe ‘n minibus taxi en motor in ‘n botsing op die N-1 Noord ongeveer 35 kilometer buite Pietersburg/ Polokwane in Limpopo betrokke was. Twaalf ander mense is in...

View Article

MOLEFE IS “ONTSTELD”

Dit blyk dat die uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, geskrewe vrae ontvang het oor die ondersoek wat die vorige openbare beskermer, Thuli Madonsela, oor staatskaping gedoen het en het skriftelik...

View Article

ZUMA NIE BANG OM TRONK TOE TE GAAN NIE

President Jacob Zuma sê hy is nie bang om tronk toe te gaan nie. Zuma het by sy eerste openbare verskyning sedert die vrystelling van die staatskaping verslag gesê hy is tydens die apartheidsjare tien...

View Article


SWARTKLIP: DIERE STERF WEENS HONGER, DORS

Inwoners van die Limpopo myndorp Swartklip moet reeds vir etlike weke lank aanskou hoe beeste en selfs perde tussen die huise en teen die grensdraad wat die myn-eiendom van die aanliggende gemeenskappe...

View Article

5 DOOD, 11 BESEER IN BOTSING

Vyf mense, onder wie ‘n vierjarige meisie, is gisteraand dood toe ‘n motor en ‘n bakkie op die R-562 in Midrand noord van Johannesburg gebots het. Al vyf die slagoffers was passasiers in die motor. Elf...

View Article


“EK GAAN NêRENS HEEN”– ZUMA

Die ANC se Nasionale Werkkomitee sal môre die oproepe van die party se veterane bespreek dat president Jacob Zuma moet bedank. ‘n Aantal vooraanstande veterane het hul gevoelens gelug na die...

View Article

2 SOLDATE STERF, 5 GEWOND IN BOMAANVAL

Twee regeringsoldate is dood en vyf is gewond in ‘n selfmoordbomaanval naby die parlement in die Somaliese hoofstad Mogadisjoe. Die aanvallers het ‘n militêre konvooi geteiken. Die militante...

View Article


CLINTON IS VOOR MET 4%

Volgens die jongste Washington Post-ABC meningspeiling het die Demokratiese Party se presidentskandidaat, Hillary Clinton 48% steun van Amerikaanse kiesers teenoor die 43% van haar Republikeinse...

View Article

GORDHAN WEER AANGEKLA

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, en ‘n eertydse senior adjunk-kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Ivan Pillay, sal na alle waarskynlikheid volgende maand weer strafregtelik...

View Article

MOTSHEKGA REAGEER OP STAATSKAPINGVERSLAG

‘n Lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee, Mathole Motshekga, het benadruk dat die leierskap as geheel nie betrek kan word by die optrede van ‘n paar individue nie. Hy het gereageer op die...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live