Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BAIE GOEIE REëN OP PAD

$
0
0

Die lang verwagte behoorlike reëns in die dorre Vrystaat het begin uitsak en voorspellings dui daarop dat dit nie gou die wyk gaan neem nie.

Volgens die Bloemfonteinse weerkantoor gaan daar oor die volgende ses dae baie goeie reën in die provinsie val, tot 90 millimeter in ’n week se tyd oor Bothaville.

Die noorde en noordoostelike dele van die Vrystaat gaan moontlik die meeste reën kry.

The post BAIE GOEIE REëN OP PAD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!