POSTE EN BETREKKINGS
Anna soek asb werk vir hele week uit of inslaap. Kontak asb 072 502 4294
Opsoek na n betrekking: Ek is n dame : Algemene kantoor werk,
Rekenaarvaardig met n sterk persoonlikheid, kan onmiddelik pos aanvaar.
Eerlik, Betroubaar, Skoon rekort
Bloemfontein area Zurina 078 095 5866
Op Soek na iemand wat my kan help om van bo lakens pas lakens te maak asb Groete 082 700 20 98
Dringend op soek na betroubare tuinhulp vir Dinsdae en Vrydae. Skakel 0839931271 baie dankie!
Afdeling 1 opsoek na n sweiser met ondervinding van afdakke en algemene instelasies skakel 0818910166
___________________________________________________________________________________________
VERKOPE
Te koop posseëls versameling met koeverte vanaf Ango boere oorlog tot vandag. Verskillende lande posseëls insluitende eerstedag koeverte ens. R5000 onderhandelbaar. Skakel 083 462 7784
Ek het n Pool tafel tekoop met 2 Stokke en stok rus. Prys R 2500. Skakel Schalk 0824124175.
Ek het ‘n baie netjiese dubbelbed Basis en matras wat ek wil verkoop vir R1 000.
Skakel my by 0721921621.
Ek het hout stapelbedjies te koop vir R800 kontak my by 084 562 2814 of whats app by 082 519 4557
Chelino matrix pram en karstoeltjie combo (grys en oranje) te koop vir R1500. Is nog in baie goeie toestand. Kontak Louise by 0765324116.
Koop en verkoop a f d 2 ek het n 3kg gasbottel nuut vol gas te koop r500 sell 0837429788
Verkoop : Ek het n kumout te koop vir R 500.00, 2 groot spieels R500.00 en die kant saal en kleur wissellaar van n Empisal card o matic breimasjien R 500.00. My kontak nommer 0833841415. Mev. Schoeman
1x Pragtige staal dubbelbed met matras in uitstekende kondisie @ R1 500 1x Goeie staal enkelbed met matras in uitstekende kondisie @ R850, Lizette 0722661935
Kleuter eetstoeltjie navy blue R100 Skakel vir Estelle 0832693068
No 2 Te koop dubbelbed R500 Sel 0713726452
2. Antieke klavier vir R1900 en baba tot kleuter bedjie (cot) vir R500. Ook staal planthouers R50-R100 Skakel 0834301555. Dankie
______________________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Soek asb bande size 185 x 55 x 16 asook na ‘n wendy huis van so 3m x 3m. Skakel Johan 072 621 3345
Goeie Middag, ek is opsoek 2 x antieke rame, nie te groot om spieëls in te sit bokant bedkassie. Ek sou graag die ovaal tipe Art Deco rame wou hê waarin daar gewoonlik foto’s is gesit is. Indien u behulpsaam kan wees, skakel Mev. Marais 082 855 6845
Soektog enige woonplek kamer motorhuis wendyhuis om te huur Johan Sel 0762074387
SOEKTOGTE. AFD 3 Pensioenaris is opsoek na n tweede handse enkel bedjie skakel asb 084 050 4621
Ek is op soek na gratis kartondose + ou koerante ek verhuis. Tel 083 338 2013
Goeiedag. Ek is op soek na m cammode (toilet-rolstoel) te ruil vir kontant asb. Skakel Charina by 0833837800
Soek Togte Soek iemand n Woonstel om te huur in Dan Pienaar Dringend Amilia 0767313394
Goeie middag ek is opsoek na n treadmill wat nie te deur is nie. Kontak asb 0782191371
Hi ds katriena ek soek asb n yskas wat ek kan koop 0727546183
Soek asb klein honde hok vir 2 kleinerige poedel hondjies Dankie 082 523 2357
Middag ek soek nog vir n hoewe of huis te huur mnr labuschagne by 0715058779
The post Koop en Verkoop – 04 Nov 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.