Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAUK: “DIE ONDERSOEK IS BLOOT ‘N FORMALITEIT”

$
0
0

Die oorblywende lede van die SAUK-raad sê die parlement se portefeuljekomitee op kommunikasie het reeds besluit om die raad te ontbind en dat die ondersoek wat vroeër ingestel sou word, nou bloot ‘n formaliteit is.

Dié inligting word vervat in ‘n brief in besit van SAUK-nuus wat na die voorsitter van die komitee, Humphrey Maxegwana, gestuur is.

Hulle kla in die brief dat die komitee die SAUK-raad as onbekwaam, lomp, en arrogant beskou en dat hulle die korporatiewe hoof, Hlaudi Motsoeneng, beskerm.

The post SAUK: “DIE ONDERSOEK IS BLOOT ‘N FORMALITEIT” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!