’n Veiligheidswag is in hegtenis geneem nadat sy kollega op Despatch in die Oos-Kaap met ‘n mes doodgesteek is.
Die polisie sê twee wagte was in ‘n woordewisseling op ‘n terrein in Dalesview betrokke.
Die verdagte sal Maandag in die landdroshof op Uitenhage verskyn.
The post WAG DOODGESTEEK: KOLLEGA IN HEGTENIS GENEEM appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.