Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“EK GAAN NêRENS HEEN”– ZUMA

$
0
0

Die ANC se Nasionale Werkkomitee sal môre die oproepe van die party se veterane bespreek dat president Jacob Zuma moet bedank.

‘n Aantal vooraanstande veterane het hul gevoelens gelug na die vrystelling van die voormalige Openbare Beskermer se staatskapingverslag.

Zuma en verskeie politici loop deur in die verslag wat vroeër die week vrygestel is.

President Zuma het intussen teruggekap na oudpresident Thabo Mbeki en ANC-veterane wat hom gekritiseer het en sy bedanking eis.

Hy het na berig gesê sommige ANC-veterane weier om vir die party te werk maar het nou die vermetelheid om van ‘n afstand af kritiek uit te spreek.

Zuma het by ‘n ANC-byeenkoms op Dumbe in KwaZulu-Natal gesê hy gaan nêrens heen nie en bly net waar hy is.

The post “EK GAAN NêRENS HEEN” – ZUMA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!