Vyf mense, onder wie ‘n vierjarige meisie, is gisteraand dood toe ‘n motor en ‘n bakkie op die R-562 in Midrand noord van Johannesburg gebots het.
Al vyf die slagoffers was passasiers in die motor.
Elf ander mense is beseer van wie een in ‘n kritieke toestand is.
The post 5 DOOD, 11 BESEER IN BOTSING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.