Volgens die jongste Washington Post-ABC meningspeiling het die Demokratiese Party se presidentskandidaat, Hillary Clinton 48% steun van Amerikaanse kiesers teenoor die 43% van haar Republikeinse opponent, Donald Trump.
‘n Peiling gister het getoon dat Clinton met vier persentasiepunte voorloop.
Albei kandidate het die afgelope dae tyd in die deelstaat Florida deurgebring om kiesers te werf in die aanloop tot die verkiesing wat Dinsdag in alle erns begin.
The post CLINTON IS VOOR MET 4% appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.