Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GORDHAN WEER AANGEKLA

$
0
0

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, en ‘n eertydse senior adjunk-kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Ivan Pillay, sal na alle waarskynlikheid volgende maand weer strafregtelik aangekla word.

Netwerk24 berig dat die span aanklaers by die nasionale vervolgingsgesag en ondersoekers van die Valke dié keer doodseker wil maak dat hulle ’n waterdigte saak teen Gordhan en sy medebeskuldigdes het.

Die nuwe klagte spruit voort uit die stigting in 2007 van ’n elite ondersoek- eenheid in die Suid-Afrikaanse Inkomstediens toe Gordhan die kommissaris was.

The post GORDHAN WEER AANGEKLA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!