Vier mense, onder wie ‘n kind, is dood toe ‘n minibus taxi en motor in ‘n botsing op die N-1 Noord ongeveer 35 kilometer buite Pietersburg/ Polokwane in Limpopo betrokke was.
Twaalf ander mense is in die ongeluk beseer.
Vier van die beseerdes is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal.
The post 4 DOOD IN MOTORONGELUK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.