Adjunk-president Cyril Ramaphosa het gewaarsku dat korrupsie in regeringsgeledere dadelik aangepak moet word om te keer dat dit verder versprei.
Hy het die Limpopo ekonomiese beraad in Pietersburg/ Polokwane toegespreek.
Ramaphosa het die opmerking gemaak nadat die openbare beskermer se skokkende verslag oor staatskaping vroeër die week vrygestel is.
The post “KORRUPSIE MOET DADELIK AANGEPAK WORD” – RAMAPHOSA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.