Die vyf brandbestryders wat ’n brand op ’n vistreiler in die hawe in Kaapstad probeer blus, moes vanoggend ontruim word maar is ongedeerd nadat die vaartuig begin kantel het en besig is om water in te neem.
Die Verano Port Villa, brand al sedert Woensdag.
Die vistreiler, wat polistireen en diesel aan boord het, veroorsaak dik rook oor die hawe.
The post VISTREILER IN KAAPSTAD-HAWE BRAND STEEDS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.