Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MATRIEKVRAESTEL OP GIYANI UITGELEK

$
0
0

Daar word vermoed dat ’n sindikaat, wat daarop uit is om geld uit leerlinge te maak, ’n matriekvraestel uitgelek het.

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, sê die tweede wiskundevraestel is op Giyani in Limpopo uitgelek.

Motshekga het ná n voorlopige ondersoek, gesê die eksamen, wat Maandag geskryf is, is aan ’n leerling by Giyani High School via sosiale media uitgelek.

Die minister het bevestig dat die Valke met ’n ondersoek begin het.

The post MATRIEKVRAESTEL OP GIYANI UITGELEK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!