Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

RUSTENBURG GAAN NUWE SPREAKER KIES

Rustenburg se stadsraad sal na verwagting vandag ’n nuwe speaker kies nadat die vorige speaker, Sheila Mabale-Huma, die afgelope week bedank het omdat haar verkiesing moontlik onwettig was. Sy het self...

View Article


‘SEINBLOKKEERDER IS ONWETTIG’

Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum het die uitspraak deur die Appèlhof in Bloemfontein verwelkom dat die seinblokkeerder, wat tydens verlede jaar se staatsrede by die parlement gebruik is, onwettig...

View Article


ZUMA ONTKEN DAT HY WIL KABINET SKOMMEL

President Jacob Zuma het gerugte verwerp wat beweer dat hy binnekort sy kabinet op groot skaal gaan skommel. Netwerk24 berig ’n lys van 29 name met grootskaalse veranderings aan verskeie portefeuljes...

View Article

Koop en Verkoop – 30 Sep 2016

POSTE EN BETREKKINGS Werk soek. Hi ek is schalk soek dringd werk ss n blokman in slaghuis het 4jaar ondervinding hey n gekwalifiseerde siftekaat in blokman jule kan my skakel by 0624077330 dankie Ek is...

View Article

UNIVERSITEIT VAN KAAPSTAD AFGESPER

’n Groep van sowat 60 studente het die ingang na die bo-kampus van die Universiteit van Kaapstad met vullisdromme afgesper. By die hoofingang na die bo-kampus het sowat 60 studente op vullisdromme...

View Article


NAWEEK VAN DOOD OP BFN-PAAIE

Minstens ses mense is in motorongelukke dood terwyl nog mense ernstig beseer is in een van die ergste maandeindnaweke nog in en om die Rosestad. Lucas Bezuidenhout, Bloemfontein-takbestuurder van...

View Article

Koop en Verkoop – 03 Okt 2016

POSTE EN BETREKKINGS Ek opsoek na jong seuns wat matriek skryf nou, wat wil leer vir motorwerktuigkundige. Many Thanks Johan Pretorius Cell: 0 82 574 3160 Ek is opsoek na n opgeleide persoon wat na my...

View Article

“SA SAL ALLES DOEN OM EKONOMIESE GROEI TE BEVORDER”

Die minister van finansies, Pravin Gordhan sê Suid-Afrika doen alles moontlik om ‘n kredietafgradering af te weer en sal die nodige doen om ekonomiese groei te bevorder. Gordhan het by die FT...

View Article


RENOSTERSTROPERY WORD ONDERSOEK IN VIëTNAM, MOSAMBIEK

Die konvensie oor die internasionale handel in bedreigde spesies (Cites) gaan ‘n afvaardiging na Viëtnam en Mosambiek stuur om ondersoek in te stel na hul betrokkenheid by renosterstropery en binnekort...

View Article


14 BESEER IN BOTSING

Veertien mense is gisteraand op Worcester in die Wes-Kaap beseer in ‘n botsing tussen ‘n minibus taxi en ‘n motor. Die taxi het na die botsing op sy sy in ‘n sloot langs die pad te lande gekom. Van die...

View Article

ZUMA GAAN MET STUDENTE VERGADER

Die adjunkminister van hoër onderwys en opleiding, Mduduzi Manana, sê Pres. Jacob Zuma het ingestem om met studente te vergader oor hul griewe sodra daar ’n skriftelike, formele versoek daarvoor gerig...

View Article

MAGASHULE SKOMMEL VS SE UITVOERENDE RAAD

Die Vrystaatse premier, Ace Magashule, het die Vrystaat se uitvoerende raad behoorlik geskommel en Limakatso Mahasa, sedert 2014 ’n lid van die Vrystaatse wetgewer, as die nuwe LUR vir maatskaplike...

View Article

“LEEFSTYLOUDITS VAN ANC-LEIERS MOET GEDOEN WORD”

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê daar is geen plek in die party vir selfdienende en loopbaanpolitici nie en daarom moet leefstyloudits van sy leiers en openbare dienaars gedoen...

View Article


BFN POLISIEMAN SKIET HOMSELF DOOD

’n Derde geval waar ‘n Vrystaatse polisieman homself met sy dienspistool om die lewe bring, het Sondagoggend in Bloemfontein voorgekom. Konst. Simon Lungille Mpevana, van misdaadvoorkoming by die...

View Article

PROKUREUR-GENERAAL ONDERSOEK TRUMP ORGANISASIE

CNN berig dat New York se prokureur-generaal, Eric Schneiderman, Donald Trump se liefdadigheidsorganisasie gelas het om onmiddellik te staak om geld in die Amerikaanse deelstaat in te samel nadat berig...

View Article


MOSIE OOR GEBRUIK VAN VUURWERK AFGESTEM

Die ANC-beheerde raad van die Mangaung-metro het ‘n mosie om die verspreiding en gebruik van vuurwerk te beheer, afgestem. Netwerk24 berig die mosie is deur die Bloemfonteinse veearts en nuwe...

View Article

‘SA KAN MOONTLIK BOGEMIDDELDE REëNVAL KRY’

Alle aanduidings is dat die somer-reënvalstreke in Suid-Afrika in November, Desember en Januarie moontlik bogemiddelde reënval kan kry. Volgens Cobus Olivier, wetenskaplike by die Suid Afrikaanse...

View Article


ONREëLMATIGE BESTEDING VAN MILJARDE BY PRASA

Aanduidings van onreëlmatige besteding van meer as R14 miljard by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika –Prasa- in die vorige en huidige boekjaar het aan die lig gekom toe sy jaarverslag...

View Article

“ANC HET NOOIT GRATIS ONDERWYS VIR ALMAL BELOWE NIE”

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die party het nooit gratis hoër onderwys vir almal belowe nie. Hy sê die ANC het reeds meer gedoen as wat die party se Vryheidsmanifes belowe vir...

View Article

“FEESMUSTFALL-BEWEGING IS ‘N MORS VAN TYD”

Suid-Afrika se Olimpiese gouemedalje-atleet Caster Semenya het gister onder skerp kritiek in sosiale media deurgeloop nadat sy die #FeesMustFall-beweging as ‘n mors van tyd beskryf het. Semenya het in...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live