Rustenburg se stadsraad sal na verwagting vandag ’n nuwe speaker kies nadat die vorige speaker, Sheila Mabale-Huma, die afgelope week bedank het omdat haar verkiesing moontlik onwettig was.
Sy het self bedank nadat die DA die geldigheid van haar verkiesing in die hooggeregshof in Mmabatho betwis het.
Sy is in Augustus ná die munisipale verkiesing tot speaker verkies.
The post RUSTENBURG GAAN NUWE SPREAKER KIES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.