Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

HONGER WEENS BOKO HARAM KAN DUISENDE KINDERS LAAT STERF

$
0
0

Tot 75 000 kinders sal binne die volgende jaar sterf in hongersnoodverwante omstandighede wat deur die terreurgroep Boko Haram veroorsaak is.

Netwerk24 berig volgens die Verenigde Nasies se kinderfonds, Unicef, is dié syfer meer as die 20 000 mense wat al in die Islamitiese opstand die afgelope sewe jaar dood is.

Die humanitêre krisis in die noordooste van Nigerië is moontlik die ergste ter wêreld weens die omvang van wanvoeding en die groot getal kinders wie se lewe in die gedrang is.

Die kinders wat die ergste onder wanvoeding ly, sterf weens sekondêre siektes soos diarree en asemhalingsprobleme.

Ernstige wanvoeding word by 20% tot 50% van die kinders in die geteisterde gebiede waargeneem.

The post HONGER WEENS BOKO HARAM KAN DUISENDE KINDERS LAAT STERF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!