Suid-Afrika se Olimpiese gouemedalje-atleet Caster Semenya het gister onder skerp kritiek in sosiale media deurgeloop nadat sy die #FeesMustFall-beweging as ‘n mors van tyd beskryf het.
Semenya het in ‘n onderhoud met die Sowetan gesê geweld is nooit die antwoord op enige probleem nie.
Semenya is ‘n derdejaarstudent in sportwetenskap aan die Noordwes-Universiteit.
The post “FEESMUSTFALL-BEWEGING IS ‘N MORS VAN TYD” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.