Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ONREëLMATIGE BESTEDING VAN MILJARDE BY PRASA

$
0
0

Aanduidings van onreëlmatige besteding van meer as R14 miljard by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika –Prasa- in die vorige en huidige boekjaar het aan die lig gekom toe sy jaarverslag vrygestel is.

Prasa is al bykans twee jaar lank onder verdenking ná bewerings oor wanbestuur, twyfelagtige tenders, bedrog en korrupsie.

In die openbare beskermer se verslag getiteld Derailed word mense en entiteite na aan die, geskorste uitvoerende hoof, Lucky Montana, uitgesonder.

The post ONREëLMATIGE BESTEDING VAN MILJARDE BY PRASA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!