POSTE EN BETREKKINGS
Werk soek. Hi ek is schalk soek dringd werk ss n blokman in slaghuis het 4jaar ondervinding hey n gekwalifiseerde siftekaat in blokman jule kan my skakel by 0624077330 dankie
Ek is ‘n 64 jare blanke man en is opsoek na werk. Ek het ondervinding in besigheids bestuur, vulstasie, tuindienste, voorraad beheer. Ek het ‘n kode 8 bestuurs lisensie. Is onmiddelik beskikbaar. Kontak Johan by 0824606641
Betroubaar Bediende, haar naam Jeannette opsoek na werk vir Dinsdae Woensdae donderdae en Vrydae.
Kontak 071 999 7778
______________________________________________________________
VERKOPE
Koop en verkoop afdeling 2. Golfstokke Dynaflite mansstel R500 asook golfstokke Proline damesstel volledig R800. Kontak Lena de Goede by 0715489543.
Te koop 8 duiwelsvurk panele R 3500 SEL 0793764301
No 2 om teverkoop queen size basis met matras edblo 4crown soos nuut R3000 tel 0718898040
Koop en verkoop. Egte leer uitskopstoel (lazy boy) te koop v R5000.00. Dit is elektries en werk met druk van n knoppie. Soos nuut….Skakel johan by 0727151283
TE KOOP: 1 x Egte leer skool tas rugsak tipe met 6 egte leer divisies in binnekant R800 onderhandelbaar..skakel Elsabe 0825407018
TE KOOP- WEG-AVONTUUR BOEKe SOOS NUUT. NR 1 tot 55 SKAKEL. LOUIS. R200.oo 0724732813
___________________________________________________________
OPSOEKE
Opsoek na ‘n bo laai wasmasjien nog in goeie werkende toestand. Skakel 082 554 5151
Opsoek na ‘n groot 4 gedeelte snackwich maker of breadpress/grill om te koop in ‘n goeie werkende toestand teen ‘n billike prys. Skakel 071 686 4144
Bloem koop en verkoop soek hoek yster as mense dit wil wegmaak my sel no 0828205682 dankie
SOEK: Ek soek n DEKSEL vir n PLATINUM eleltiese stoompot dringend asseblief.Elsabe 0825407018
afdeling 1 soek n onderwyser om n graad 9 seun vir 2 maande te help met engels ensevoorts ben 0827428059
Opsoek na n oefenfiets asb. Kontak 082 899 5969
______________________________________________________________
BETAALDE ADV
Hondjies te koop vir R 1000.00 elk
Die hondjies is ingeënt en ontwurm
Veearts kaart word saamgegee.
Afgelewer in Bloemfontein
Skakel 082 450 3861
The post Koop en Verkoop – 30 Sep 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.