Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PROKUREUR-GENERAAL ONDERSOEK TRUMP ORGANISASIE

$
0
0

CNN berig dat New York se prokureur-generaal, Eric Schneiderman, Donald Trump se liefdadigheidsorganisasie gelas het om onmiddellik te staak om geld in die Amerikaanse deelstaat in te samel nadat berig is dat die instelling nie geouditeer word soos wetlik vereis word nie.

Die laaste keer wat die Republikeinse presidentskandidaat geld aan sy eie liefdadigheidsorganisasie geskenk het, was in 2008.

Die Washington Post het eerste berig dat Trump waarskynlik staatswette oortree het deur nie die nodige regte te verkry om skenkers te werf nie.

The post PROKUREUR-GENERAAL ONDERSOEK TRUMP ORGANISASIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!