Kragtige aardbewing skud Vanuatu
‘n Kragtige aardbewing van 7,2 sterkte het aan die kus van die suidelike Stille Oseaan-eiland, Vanuatu, voorgekom. Die gebied se tsunami-waarskuwingsentrum het ‘n waarskuwing vir gebiede naby die...
View ArticleTugstappe word gedoen teen beampte in beheer van toesig oor gevangenes
Die Onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat het aanbeveel dat tugstappe gedoen word teen ‘n beampte wat in beheer is van toesig oor gevangenes in die aanhoudingselle van die...
View Article6 gevangenes het by Witpoort-polisieselle ontsnap
Ses gevaarlike verhoorafwagtende gevangenes het vroeg gisteroggend uit die Witpoort-polisieselle in Limpopo ontsnap. Die polisie se kolonel Ronél Otto sê die mans was aangehou weens verskeie aanklagte...
View ArticleLiggaam van babatjie in rivier buite Bfn gevind
Die liggaam van ‘n babatjie is gister in ‘n rivier buite Bloemfontein gevind. Die dogter, wat glo amper ‘n jaar oud was, is op die toneel dood verklaar. ER24 se Russel Meiring se ‘n boer het die baba...
View ArticleGesteelde koper en dagga: 6 gearresteer
Ses verdagtes is op ‘n plaas naby Excelsior in hegtenis geneem nadat gesteelde koper en dagga in hulle besit gevind is. Die polisie het op ‘n wenk deur die publiek gereageer dat koper op die plaas...
View ArticleStaking by Eskom afgeweer
‘n Potensieel duur en ontwrigtende staking by Eskom is afgeweer ná ’n marathon-onderhandelingsessie wat tot die vroeë oggendure geduur het. Woordvoerder Khulu Pasiwe sê ’n loonooreenkoms is deur die...
View ArticleANC-lid en sy vrou in hul huis doodgeskiet
’n ANC-raadskandidaat en sy vrou is dood nadat hulle gisteraand in hul huis in Tsolo in die Oos-Kaap deur aanvallers geskiet is. Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Mzukisi Fatyela, sê die 49-jarige...
View Article8 bosbrande onder beheer
Die Eden-distriksmunisipaliteit in die Suid-Kaap sê agt bosbrande in die Wildernisgebied is onder beheer gebring. Minstens vier huise op George is in puin gelê. Rampbestuur-woordvoerder Gerhard Otto sê...
View ArticlePrasa-ondersoek is “tydrowend”
Die polisie se ondersoek na bewerings van bedrog en korrupsie met tenders van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, Prasa, sal waarskynlik nie binne ’n jaar afgehandel word nie. Die woordvoerder...
View ArticleInternetdienste nader aan boerderygemeenskappe word beplan
Agri SA en AliSom Communications, ‘n vennoot van Vodacom, het kragte saamgesnoer om sellulêre- en internetdienste nader aan boerderygemeenskappe en agri-besighede te bring. Agri SA sê dit volg ná sy...
View ArticleBritse burger gearresteer; beskuldig van mensehandel
‘n Britse burger is naby die noordelike Franse hawestad, Dunkirk, in hegtenis geneem nadat die polisie 18 migrante agterin ‘n kleinerige vragmotor gevind het waarvan hy die bestuurder was. Vyf kinders...
View ArticleKoop en Verkoop – 12 Aug 2016
POSTE EN BETREKKINGS Ons is opsoek na n betroubare mans persoon met n kode 10 motor lisensie verkieslik bo 45 jaar oud, om aflewerings te doen in en rond om Bloemfontein asb. Skakel asb 074 262 0196 of...
View ArticleVoedselprysinflasie sal moontlik begin afneem
Goeie nuus vir verbruikers is dat die styging van die koste van die basiese voedselmandjie teen Oktober vanjaar kan begin stabiliseer. Met die bekendstelling van die jongste verslag oor...
View ArticleStudente dreig om weer te staak
Studenteleiers dreig met nog protesoptredes indien studiegeld te verhoog word. ‘n Beplande mediakonferensie gister deur die Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, is gekanselleer nadat Nzimande...
View ArticleMoordenaar se psigiatriese verslae eers weer besturdeer
Psigiatriese verslae oor ’n Bloemfonteinse polisieman wat sy swanger vrou voor haar kollegas met ’n mes doodgesteek het, sal weer besturdeer word voordat hy gevonnis word. Jacob Mokanyane se nuwe...
View Article“Uitslae van verkiesing dien as waarskuwing aan ANC”
Die president van Cosatu, Sdumo Dlamini, sê die uitslae van die munisipale verkiesing moet dien as ‘n waarskuwing aan die ANC en sy alliansievennote om na die mense te luister. Hy het op ‘n...
View ArticleTreinwa aan die brand gesteek, passasiers aangeval in Switserland
Ses mense het ernstige steek- en brandwonde opgedoen toe ‘n 27-jarige man wat met ‘n mes gewapen was, ‘n treinwa naby Liechtenstein in die noordooste van Switserland aan die brand gesteek en die...
View ArticleVSA: 3 dood, duisende gered in oorstromings
Minstens drie mense is dood en duisende ander gered in oorstromings in die Amerikaanse staat, Louisiana. Die nasionale wag en noodspanne het helikopters gebruik om mense wat in hul huise of motors...
View ArticleDA-EFF-koalisie sal Dinsdag aangekondig word
‘n Finale aankondiging oor ‘n koalisieooreenkoms tussen die DA en EFF kan reeds Dinsdag gedoen word. Dié ooreenkoms sal beteken dat vyf van die grootste stede in Suid-Afrika nie meer onder ANC-beheer...
View Article“Studenteraadsverkiesing by US moet met geskorste kandidate voortgaan”
Die sewe kandidate van AfriForum-Jeug, wat uit die Universiteit Stellenbosch se studenteraadsverkiesing geskors is, dring daarop aan dat die studenteraadsverkiesing môre, met hulle as kandidate,...
View Article