‘n Kragtige aardbewing van 7,2 sterkte het aan die kus van die suidelike Stille Oseaan-eiland, Vanuatu, voorgekom.
Die gebied se tsunami-waarskuwingsentrum het ‘n waarskuwing vir gebiede naby die episentrum van die aardbewing uitgereik, maar dit is later teruggetrek.
Daar was geen onmiddellike berigte oor ongevalle of skade nie.
The post Kragtige aardbewing skud Vanuatu appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.