Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Tugstappe word gedoen teen beampte in beheer van toesig oor gevangenes

$
0
0

Die Onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat het aanbeveel dat tugstappe gedoen word teen ‘n beampte wat in beheer is van toesig oor gevangenes in die aanhoudingselle van die Beaufort-Wes-polisiekantoor.

Dit volg ná die wreedaardige moord op die 18-jarige Gerdo Karelse in een van die selle in Junie.

‘n Woordvoerder van Opod, Robbie Raburabu, sê daar is bevind dat die adjudant-offisier in beheer gejok het in haar verklaring dat beamptes uurlikse inspeksies gehou het soos wat deur die wet vereis word.

Hy sê sommige van die beamptes wie se name sy genoem het, was nie eens aan diens ten tyde van die voorval nie.

The post Tugstappe word gedoen teen beampte in beheer van toesig oor gevangenes appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!