Ses gevaarlike verhoorafwagtende gevangenes het vroeg gisteroggend uit die Witpoort-polisieselle in Limpopo ontsnap.
Die polisie se kolonel Ronél Otto sê die mans was aangehou weens verskeie aanklagte van verkragting en gewapende roof.
Sy sê ‘n interne ondersoek word gehou oor hoe die gevangenes ontsnap het.
The post 6 gevangenes het by Witpoort-polisieselle ontsnap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.