Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Prasa-ondersoek is “tydrowend”

$
0
0

Die polisie se ondersoek na bewerings van bedrog en korrupsie met tenders van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, Prasa, sal waarskynlik nie binne ’n jaar afgehandel word nie.

Die woordvoerder van die Valke, brigadier Hangwani Mulaudzi, sê in ‘n verklaring die ondersoek na die aanklagte wat in Augustus 2015 by die Hillbrow-polisiekantoor in Johannesburg ingedien is, is tydrowend.

Hy daar is verskeie tenderkontrakte betrokke wat forensiese ontledings en oudits vereis.

The post Prasa-ondersoek is “tydrowend” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!