Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

8 bosbrande onder beheer

$
0
0

Die Eden-distriksmunisipaliteit in die Suid-Kaap sê agt bosbrande in die Wildernisgebied is onder beheer gebring.

Minstens vier huise op George is in puin gelê.

Rampbestuur-woordvoerder Gerhard Otto sê hulle is nog nie seker wat die brande veroorsaak het nie, maar veldbrandtoestande het gister voorgekom met hoë temperature en ‘n sterk wind.

Hy sê die omvang van die skade is nog nie bekend nie, maar dit kan miljoene rande beloop.

The post 8 bosbrande onder beheer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!