Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC-lid en sy vrou in hul huis doodgeskiet

$
0
0

’n ANC-raadskandidaat en sy vrou is dood nadat hulle gisteraand in hul huis in Tsolo in die Oos-Kaap deur aanvallers geskiet is.

Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Mzukisi Fatyela, sê die 49-jarige vrou is op die toneel dood, terwyl die 55-jarige man van ‘n plaaslike hospitaal na ’n hospitaal in Mthatha oorgeplaas is waar hy later oorlede is.

Hulle name is nog nie bekend gemaak nie.

Die motief vir die moorde is nog onbekend.

The post ANC-lid en sy vrou in hul huis doodgeskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!