Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA-EFF-koalisie sal Dinsdag aangekondig word

$
0
0

‘n Finale aankondiging oor ‘n koalisieooreenkoms tussen die DA en EFF kan reeds Dinsdag gedoen word.

Dié ooreenkoms sal beteken dat vyf van die grootste stede in Suid-Afrika nie meer onder ANC-beheer sal wees nie.

Johannesburg, Pretoria, Krugersdorp en Nelson Mandelabaai sal deur ’n DA-EFF-koalisie regeer word.

Kaapstad word sedert 2011 uitsluitlik deur die DA regeer.

Rapport berig dat eise oor grondbesit, Die Stem as deel van die volkslied en nasionalisering van myne die prosesopgehou het.

Die struikelblokke is egter Vrydagnag en gister uitgestryk en ‘n aankondiging word vroeg vandeesweek verwag.

Die ANC en die EFF het intussen gister gelukwensinge aan die voormalige Kubaanse leier, Fidel Castro, met sy 90ste verjaardag gestuur.

Die voorsitter van die ANC se komitee oor internasionale betrekkinge, Edna Molewa, het gesê onder Castro se leierskap was die Kommunistiese Party van Kuba en die inwoners van die land van die grootste ondersteuners van Suid-Afrika se vryheidstryd.

EFF-woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi sê hulle het Castro gelukgewens oor die onbaatsugtige, inspirerende en revolusionêre bydrae wat hy in die bevordering van ‘n vrye wêreld gemaak het.

The post DA-EFF-koalisie sal Dinsdag aangekondig word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!