Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Studenteraadsverkiesing by US moet met geskorste kandidate voortgaan”

$
0
0

Die sewe kandidate van AfriForum-Jeug, wat uit die Universiteit Stellenbosch se studenteraadsverkiesing geskors is, dring daarop aan dat die studenteraadsverkiesing môre, met hulle as kandidate, voortgaan.

Dit volg nadat die Maties se SR-verkiesing vroeër onbepaald uitgestel is toe die studentehof die sewe AfriForum-kandidate geskors het weens beweerde oortredings van die verkiesingsreglement.

Danie Rossouw, ’n prokureur wat namens die geskorste kandidate optree, het Vrydag ’n brief aan die studentehof se regsfirma, Cluver Markotter, gestuur kort voordat dié hof ’n finale bevel oor die skorsing sou lewer het die sewe kandidate op 1 Augustus geskors.

The post “Studenteraadsverkiesing by US moet met geskorste kandidate voortgaan” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!