Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gesteelde koper en dagga: 6 gearresteer

$
0
0

Ses verdagtes is op ‘n plaas naby Excelsior in hegtenis geneem nadat gesteelde koper en dagga in hulle besit gevind is.

Die polisie het op ‘n wenk deur die publiek gereageer dat koper op die plaas gesmelt en dagga verkoop word.

Die polisie se Brigadier Sam Makhele sê drie burgers van Lesotho en die plaaseienaar van Excelsior is op heterdaad betrap.

Hulle sal binnekort in die Excelsior-landdroshof verskyn.

The post Gesteelde koper en dagga: 6 gearresteer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!