Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Uitslae van verkiesing dien as waarskuwing aan ANC”

$
0
0

Die president van Cosatu, Sdumo Dlamini, sê die uitslae van die munisipale verkiesing moet dien as ‘n waarskuwing aan die ANC en sy alliansievennote om na die mense te luister.

Hy het op ‘n nuuskonferensie in Johannesburg gesê die alliansie moet van faksionalisme ontslae raak en aandag begin gee aan sosio-ekonomiese uitdagings.

Dlamini het die ANC gewaarsku om nie koalisies met die DA te vorm nie, omdat dié party rassisties en verteenwoordigers van die wit minderheid is.

Intussen het die voorsitter van die DA se federale raad, James Selfe, gesê die party het die afgelope week met die EFF, IVP, Vryheidsfront Plus, Cope en die ACDP oor koalisies vergader.

Hy sê ’n gesamentlike ooreenkoms is met die VF Plus, ACDP en Cope bereik en dit word nou deur die partye se leiers oorweeg.

Volgens Selfe het die DA met die EFF ooreengekom om ’n werkgroep saam te stel wat die ooreenkomste tussen hulle moet oorweeg.

The post “Uitslae van verkiesing dien as waarskuwing aan ANC” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!